1 |
En die HERE het met Moses en A„ron gespreek en gesê: |
2 |
Die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen by sy vaandel by die veldtekens van hulle families; op 'n afstand rondom die tent van samekoms moet hulle laer opslaan. |
3 |
En die wat aan die oostekant, teen sonop, laer opslaan, moet wees: die vaandel van die laer van Juda volgens hulle leërafdelings; en Nagson, die seun van Amm¡nadab, moet owerste oor die seuns van Juda wees. |
4 |
En sy leër met hulle geteldes was vier en sewentig duisend ses honderd. |
5 |
En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van Issaskar; en Net neël, die seun van Suar, moet owerste oor die seuns van Issaskar wees. |
6 |
En sy leër met hulle geteldes was vier en vyftig duisend vier honderd. |
7 |
Verder die stam van S,bulon; en El¡ab, die seun van Helon, moet owerste oor die seuns van S,bulon wees. |
8 |
En sy leër met sy geteldes was sewe en vyftig duisend vier honderd. |
9 |
Al die geteldes in die laer van Juda was honderd ses en tagtig duisend vier honderd volgens hulle leërafdelings. Hulle moet eerste opbreek. |
10 |
Die vaandel van die laer van Ruben volgens hulle leërafdelings moet aan die suidekant wees; en El¡sur, die seun van Sed,Âr, moet owerste oor die seuns van Ruben wees. |
11 |
En sy leër met sy geteldes was ses en veertig duisend vyf honderd. |
12 |
En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van S¡meon; en Selumiël, die seun van Sur¡saddai, moet owerste oor die seuns van S¡meon wees. |
13 |
En sy leër met hulle geteldes was nege en vyftig duisend drie honderd. |
14 |
Verder die stam van Gad; en Âljasaf, die seun van R,huel, moet owerste oor die seuns van Gad wees. |
15 |
En sy leër met hulle geteldes was vyf en veertig duisend ses honderd en vyftig. |
16 |
Al die geteldes in die laer van Ruben was honderd een en vyftig duisend vier honderd en vyftig volgens hulle leërafdelings. En hulle moet tweede opbreek. |
17 |
Daarna moet die tent van samekoms opbreek: die laer van die Leviete, tussen die ander laers in. Soos hulle laer opslaan, so moet hulle opbreek, elkeen op sy plek volgens hulle vaandels. |
18 |
Die vaandel van die laer van Efraim volgens hulle leërafdelings moet aan die westekant wees; en Elis ma, die seun van Amm¡hud, moet owerste oor die seuns van Efraim wees. |
19 |
En sy leër met hulle geteldes was veertig duisend vyf honderd. |
20 |
En langs hom die stam van Manasse; en G mliël, die seun van Ped sur, moet owerste oor die seuns van Manasse wees. |
21 |
En sy leër met hulle geteldes was twee en dertig duisend twee honderd. |
22 |
Verder die stam van Benjamin; en Ab¡dan, die seun van Gideoni, moet owerste oor die seuns van Benjamin wees. |
23 |
En sy leër met hulle geteldes was vyf en dertig duisend vier honderd. |
24 |
Al die geteldes in die laer van Efraim was honderd en agt duisend een honderd volgens hulle leërafdelings. En hulle moet derde opbreek. |
25 |
Die vaandel van die laer van Dan moet aan die noordekant wees volgens hulle leërafdelings: en Ahiëser, die seun van Amm¡saddai, moet owerste oor die seuns van Dan wees. |
26 |
En sy leër met hulle geteldes was twee en sestig duisend sewe honderd. |
27 |
En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van Aser; en P giël, die seun van Ogran, moet owerste oor die seuns van Aser wees. |
28 |
En sy leër met hulle geteldes was een en veertig duisend vyf honderd. |
29 |
Verder die stam van N ftali; en Ah¡ra, die seun van Enan, moet owerste oor die seuns van N ftali wees. |
30 |
En sy leër met hulle geteldes was drie en vyftig duisend vier honderd. |
31 |
Al die geteldes in die laer van Dan was honderd sewe en vyftig duisend ses honderd. Hulle moet laaste opbreek volgens hulle vaandels. |
32 |
Dit is die geteldes van die kinders van Israel volgens hulle families. Al die geteldes van die laers volgens hulle leërafdelings was ses honderd en drie duisend vyf honderd en vyftig. |
33 |
Maar die Leviete is onder die kinders van Israel nie getel nie, soos die HERE Moses beveel het. |
34 |
En die kinders van Israel het gedoen net soos die HERE Moses beveel het; so het hulle laer opgeslaan volgens hulle vaandels, en so het hulle opgebreek elkeen volgens sy geslagte, by sy families.
|
Afrikaans Bible 1933/1953 |
© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Getalle 2:1 |
Getalle 2:2 |
Getalle 2:3 |
Getalle 2:4 |
Getalle 2:5 |
Getalle 2:6 |
Getalle 2:7 |
Getalle 2:8 |
Getalle 2:9 |
Getalle 2:10 |
Getalle 2:11 |
Getalle 2:12 |
Getalle 2:13 |
Getalle 2:14 |
Getalle 2:15 |
Getalle 2:16 |
Getalle 2:17 |
Getalle 2:18 |
Getalle 2:19 |
Getalle 2:20 |
Getalle 2:21 |
Getalle 2:22 |
Getalle 2:23 |
Getalle 2:24 |
Getalle 2:25 |
Getalle 2:26 |
Getalle 2:27 |
Getalle 2:28 |
Getalle 2:29 |
Getalle 2:30 |
Getalle 2:31 |
Getalle 2:32 |
Getalle 2:33 |
Getalle 2:34 |
|
|
|
|
|
|
Getalle 1 / Get 1 |
Getalle 2 / Get 2 |
Getalle 3 / Get 3 |
Getalle 4 / Get 4 |
Getalle 5 / Get 5 |
Getalle 6 / Get 6 |
Getalle 7 / Get 7 |
Getalle 8 / Get 8 |
Getalle 9 / Get 9 |
Getalle 10 / Get 10 |
Getalle 11 / Get 11 |
Getalle 12 / Get 12 |
Getalle 13 / Get 13 |
Getalle 14 / Get 14 |
Getalle 15 / Get 15 |
Getalle 16 / Get 16 |
Getalle 17 / Get 17 |
Getalle 18 / Get 18 |
Getalle 19 / Get 19 |
Getalle 20 / Get 20 |
Getalle 21 / Get 21 |
Getalle 22 / Get 22 |
Getalle 23 / Get 23 |
Getalle 24 / Get 24 |
Getalle 25 / Get 25 |
Getalle 26 / Get 26 |
Getalle 27 / Get 27 |
Getalle 28 / Get 28 |
Getalle 29 / Get 29 |
Getalle 30 / Get 30 |
Getalle 31 / Get 31 |
Getalle 32 / Get 32 |
Getalle 33 / Get 33 |
Getalle 34 / Get 34 |
Getalle 35 / Get 35 |
Getalle 36 / Get 36 |