A A A A A
×

Afrikaanse Bybel 1933/1953

Esegiël 15

1
En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
2
Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout -- die wingerdrank wat onder die hout van die bos is?
3
Word daar hout van geneem om vir 'n stuk werk te gebruik? Of neem 'n mens daar 'n pen van om allerhande goed aan op te hang?
4
Kyk, dit is aan die vuur oorgegee om verteer te word; as die vuur sy twee ente verteer het en sy middelste stuk geskroei is, sal dit deug vir 'n stuk werk?
5
Kyk, toe dit heel was, kon daar niks van gemaak word nie; hoeveel minder, as die vuur dit verteer het en dit geskroei is, sal daar dan nog iets van gemaak kan word.
6
Daarom, so sê die Here HERE: Soos die hout van die wingerdstok is onder die hout van die bos, wat Ek aan die vuur oorgegee het om verteer te word, so het Ek die inwoners van Jerusalem oorgegee:
7
Ek sal my aangesig teen hulle rig: uit die vuur het hulle voortgekom, en die vuur sal hulle verteer; en julle sal weet dat Ek die HERE is as Ek my aangesig teen hulle rig
8
en die land 'n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here HERE.
Esegiël 15:1
Esegiël 15:2
Esegiël 15:3
Esegiël 15:4
Esegiël 15:5
Esegiël 15:6
Esegiël 15:7
Esegiël 15:8
Esegiël 1 / Ese 1
Esegiël 2 / Ese 2
Esegiël 3 / Ese 3
Esegiël 4 / Ese 4
Esegiël 5 / Ese 5
Esegiël 6 / Ese 6
Esegiël 7 / Ese 7
Esegiël 8 / Ese 8
Esegiël 9 / Ese 9
Esegiël 10 / Ese 10
Esegiël 11 / Ese 11
Esegiël 12 / Ese 12
Esegiël 13 / Ese 13
Esegiël 14 / Ese 14
Esegiël 15 / Ese 15
Esegiël 16 / Ese 16
Esegiël 17 / Ese 17
Esegiël 18 / Ese 18
Esegiël 19 / Ese 19
Esegiël 20 / Ese 20
Esegiël 21 / Ese 21
Esegiël 22 / Ese 22
Esegiël 23 / Ese 23
Esegiël 24 / Ese 24
Esegiël 25 / Ese 25
Esegiël 26 / Ese 26
Esegiël 27 / Ese 27
Esegiël 28 / Ese 28
Esegiël 29 / Ese 29
Esegiël 30 / Ese 30
Esegiël 31 / Ese 31
Esegiël 32 / Ese 32
Esegiël 33 / Ese 33
Esegiël 34 / Ese 34
Esegiël 35 / Ese 35
Esegiël 36 / Ese 36
Esegiël 37 / Ese 37
Esegiël 38 / Ese 38
Esegiël 39 / Ese 39
Esegiël 40 / Ese 40
Esegiël 41 / Ese 41
Esegiël 42 / Ese 42
Esegiël 43 / Ese 43
Esegiël 44 / Ese 44
Esegiël 45 / Ese 45
Esegiël 46 / Ese 46
Esegiël 47 / Ese 47
Esegiël 48 / Ese 48