A A A A A
Facebook Instagram Twitter
Afrikaanse Bybel 1933/1953

Spreuke 9



1
Die Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap,
2
haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek.
3
Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes:
4
Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen, wie verstandeloos is, vir hom sê sy:
5
Kom, eet julle van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het;
6
laat staan die eenvoudigheid, dan sal julle lewe, en betree die weg van verstand.
7
Hy wat 'n spotter teregwys, behaal vir homself skande, en hy wat 'n goddelose bestraf, vir homself 'n skandvlek.
8
Bestraf 'n spotter nie, anders haat hy jou; bestraf 'n wyse, en hy sal jou liefhê.
9
Deel mee aan die wyse, en hy sal nog wyser word, leer die regverdige, en hy sal insig vermeerder.
10
Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand.
11
Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.
12
As jy wys is, is jy wys tot jou voordeel, en is jy 'n spotter, dan moet jy dit alleen dra.
13
Vrou Dwaasheid is onrustig, pure eenvoudigheid en heeltemal onkundig;
14
en sy sit by die deur van haar huis, op 'n stoel op die hoogtes van die stad,
15
om te nooi die wat op die weg verbygaan, die wat op hulle paaie reguit wandel:
16
Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen! En die verstandelose, aan hom sê sy:
17
Gesteelde waters is soet, en brood in die geheim geëet, is lekker.
18
Maar hy weet nie dat dr skimme is, dat haar genooides in die dieptes van die doderyk is nie.











Spreuke 9:1
Spreuke 9:2
Spreuke 9:3
Spreuke 9:4
Spreuke 9:5
Spreuke 9:6
Spreuke 9:7
Spreuke 9:8
Spreuke 9:9
Spreuke 9:10
Spreuke 9:11
Spreuke 9:12
Spreuke 9:13
Spreuke 9:14
Spreuke 9:15
Spreuke 9:16
Spreuke 9:17
Spreuke 9:18






Spreuke 1 / Spr 1
Spreuke 2 / Spr 2
Spreuke 3 / Spr 3
Spreuke 4 / Spr 4
Spreuke 5 / Spr 5
Spreuke 6 / Spr 6
Spreuke 7 / Spr 7
Spreuke 8 / Spr 8
Spreuke 9 / Spr 9
Spreuke 10 / Spr 10
Spreuke 11 / Spr 11
Spreuke 12 / Spr 12
Spreuke 13 / Spr 13
Spreuke 14 / Spr 14
Spreuke 15 / Spr 15
Spreuke 16 / Spr 16
Spreuke 17 / Spr 17
Spreuke 18 / Spr 18
Spreuke 19 / Spr 19
Spreuke 20 / Spr 20
Spreuke 21 / Spr 21
Spreuke 22 / Spr 22
Spreuke 23 / Spr 23
Spreuke 24 / Spr 24
Spreuke 25 / Spr 25
Spreuke 26 / Spr 26
Spreuke 27 / Spr 27
Spreuke 28 / Spr 28
Spreuke 29 / Spr 29
Spreuke 30 / Spr 30
Spreuke 31 / Spr 31