AAN HOM WAT HEERS OP DIE TROON |
Aan Hom (aan Hom wat heers op die troon en aan (en aan) die Lam (die Lam) Behoort seen en eer en glorie en heerskappy Vir ewig en ewig amen (AMEN!) (herhaal)
Waardig is die Lam wat geslag is Om te ontvang krag, en rykdom en wysheid Mag en eer en glorie en seeninge Waardig is die Lam, Waardig is die Lam Waardig is die Lam wat geslag is (herhaal van begin)
|
X |
X |
AAN U, HEER |
Aan U, Heer (Aan U, Heer) kom die grootheid (kom die grootheid); aan U, Heer (aan U, Heer) kom die mag (kom die mag), aan U, Heer (aan U, Heer) kom die roem (kom die roem) en U Majesteit (en U Majesteit) en U prag (en U prag).
Want alles in die Hemel en op aard' (en op aard') behoort aan U (behoort aan U). U is die koningskap en U is verhef as hoof oor alles, is verhef as hoof oor alles.
|
X |
X |
ABBA VADER |
In Jesus kom ons na U In ons harte be--weeg U Gees As U kinders ne--derigr In U afhanklikheid staan
Abba Vader (Abba Vader) Trek my nader (Trek my nader) Hou my stewig (Hou my stewig) Abba Vader (Abba Vader) Abba Vader ( Abba Vader) Trek my nader (Trek my nader) Hou my stewig (Hou my stewig) Abba Vader (Abba Vader)
Ons sit hier by U voete Na--by U wil ons wees Ge--rus in U teen--woordigheid Veilig, versekerd, be--skermd
|
X |
X |
ALLE NASIES, LOOF DIE HEER |
Alle nasies, loof die Heer, prys Hom, alle volke, want Sy goedertierenheid is geweldig teenoor ons, teenoor ons En die trou van die Here is tot in ewigheid. Loof die Heer! Loof die Heer, halleluja!!
Dank Hom vir Sy goedheid, genade en waarheid Hy is ons verlosser, ons Hoop en ons krag. (herhaal van begin)
|
X |
X |
BY DIE GENADE VAN GOD |
By die genade van God (By die genade van God) vertoon 'k my liggaam, 'n lewende, heilige offering, my geestes diens van aanbidding.
Mag ek my nie instem (Mag ek my nie instem) aan hierdie wereld, maar word verander deur vernuwing van my gemoed.
Dat ek die wil van God mag beproef, dit wat goed is en welkom en volmaak. (herhaal van begin)
Maar word verander deur vernuwing van my gemoed.
|
X |
X |
DEURGROND MY, HEER |
Deurgrond my, Heer en ken my hart, toets my en ken my den-ke en kyk of daar by my ‘n weg van smart is. Reinig my, ver-ander my, lei my op U ew’ge weg.
Ek prys U, Heer, U Gees in my, vervul U Woord en maak my rein. Vul my met Vuur, ek leef om U te eer. Ver-sterk my be-geerte om U al-leen te eer
Vat U my hand, rig U my voet, maak U my hart vol van U lof, my wil en strewe, passie en lof. U leef in my, U leef in my, U leef in my, o Heer.
|
X |
X |
DIE DAG AS EK VREES |
Die dag as ek vrees, sal ek op U ver-trou U Woord sal ek leef, ek vrees nie ek ver-trou U Staan vlees teen my op, dink om my te skaad Ek vrees nie ek ver-trou U, die belofte in U Woord
U het my be-skut, be-skerm elke dag My trane in U kruik, is hul nie in U Boek nie Ge-dagtes om my heen, sal mens dit so be-dink Maar U O Heer ver-trou ek, U hou my in U hand
(HERHAAL VERS EN KOOR)
SLOT: In U O Heer ver-trou ek, U hou my in U hand In U O Heer ver-trou ek, U hou my in U hand In U hand, In U hand
|
X |
X |
DIE KINDJIE VAN BETHLEHEM |
Gesalfde Groot, Messias, Heer, Redder, Christus, Goeie Nuus, Groot Blydskap, ewige God, hier met ons, die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
Immanuel, die Heilige Seun, Herder, Heerser, Sterke God, aan ons geskenk volgens Sy plan, die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
Met eng’le sing van U glorie, met herders gee lof aan God, met wyse manne kom voor U om hulde te bring aan U!
Die Woord, nou vlees, in Hom is lewe, net 'n groot, helder Lig. Vol genade, waarheid, kan ons nou begryp die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
Wonderlik Raadsman, Heilige Heer, Ew'ge Vader, Vrede Vors, geen einde aan U verhoging nie, die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
Alfa en Omega, Meester en Vriend, Volmaakheid, Redder en Heer, Skepper, Ontwerper, Einde en Begin, die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
Eerbied, seëninge en mag, wysheid, volmag, genade guns, verlede, hede en toekoms in Sy hand, die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
|
X |
X |
DIT IS SY NAAM |
Dit is Sy naam: Wonderbaar Raadsman, Almagtig God. Dit is Sy naam: ewige Vader, Seun van God. Sy naam is Jesus, want Hy verlos Sy volk van verderf, Sy naam Immanuel, God met ons.
Jesus se naam, Wonderbaar Raadsman, Almagtig God. Jesus se naam, ewige Vader, Seun van God. Sy naam is Jesus, want Hy verlos Sy volk van verderf, Sy naam Immanuel, God met ons, Sy naam Immanuel, God met ons.
Ons prys U naam Wonderbaar Raadsman, Almagtig God. Ons prys U naam, ewige Vader, Seun van God. Ons loof U Jesus, want U verlos U volk van verderf, ons prys U Immanuel, God met ons, ons prys U Immanuel, God met ons.
|
X |
X |
EEN DING |
KOOR: Een ding, net een ding Het ek gevra van die Heer Een ding, net een ding Van die Heer be-geer My woonplek is die huis van die Heer Elke dag wat ek leef Sy Heerlik-heid aan-houdend soek In die Tempel van die Heer
|
X |
X |
EK SAL GAAN |
Ek sal gaan waarheen U my wil stuur Ek sal doen wat U van my verlang Help my, neem my waar U my lei Ek volg U, o Heer
Sonder terugkyk, wil ek graag wees gereed en gehoorsaam vir U plan vir my Ek sal gaan waarheen U my wil stuur o Heer Ek sal doen wat U van my verlang
Ek sal gaan waarheen U my wil stuur o Heer Ek sal doen wat U van my verlang
Ek sal praat wanneer U my wil hoor Ek sal dien vir wie U my beveel Bring U genesing, liefde en vrede aan ons verlore wereld (herhaal koortjie twee keer)
|
X |
X |
EK SLAAN MY OOG OP |
KOOR: Ek slaan my oog op na die berge Vanwaar sal my hulp dan kom My hulp is van die Here Skepper van die groot Heel-al
Hy sal jou voet nie laat wankel Jou Bewaarder sal nie sluimer nie Weet die Bewaarder van Israel Slaap nie of sluimer nooit nie (KOOR)
Die Here is jou Bewaarder Die skadu aan jou regter-hand Die son sal jou bedags nie brand nie So ook nie die maan in die nag (KOOR)
Die Heer beskerm jou teen onheil Sorg vir jou siel, be-skerm jou Jou ingang en uitgang bewaar Hy Van nou af tot in ewig-heid (KOOR)
|
X |
X |
ELKE MORE NUUT |
Elke more nuut vars elke dag, U soete goedheid sal my nooit ontgaan. U trou gesag ken geen perke nie, groot is U trou, o Heer, U, Heer vir my. Groot is U trou, o Heer, U, Heer vir my.
Elke more nuut vars elke dag, U soete goedheid sal my nooit ontgaan. U trou gesag ken geen perke nie, groot is U trou, o Heer, U, Heer vir my. Groot is U trou, o Heer, U, Heer vir my. (herhaal koortjie)
|
X |
X |
GETROU IS DIE HEER |
Getrou is die Heer Getrou is die Heer Meer getrou as die son wat skyn In die more, In die more
Groot is U liefde Ewig U liefde Dankbaar is ons U dienskneg, U dienskneg
|
X |
X |
God van Jerusalem |
Daar is niemand soos die God van Jerusalem Hy kom van die hemel daar bo Hy ry oor die wolke as ons roep Met Sy krag, en sy mag en sy Hoogheid
Ewige God, ons skuilplek Ewige God, ons steun Ons vind toevlug in U God van Jerusalem In U tot in ewigheid (herhaal van begin)
|
X |
X |
GROOT EN WONDERBAAR |
Groot en wonderbaar is U werk, o Heer God, Almagtige, regverdig en opreg is U weg, Koning van die nasies.
Wie sal U nie vrees en U naam verheerlik nie, want U alleen is heilig. Alle nasies sal kom, alle nasies sal kom, alle nasies sal kom en voor U neerbuig.
|
X |
X |
HALLELUJA, JESUS IS HEER |
Halleluja, Jesus is Heer. Halleluja, dood is oorwin. Halleluja, hoop is herstel. Halleluja, Jesus is Heer.
Hy was dood in Sy graf: alle hoop het nou verdwyn. Hy 't oorwin; en Hy leef en ek roep dit vir al om te hoor. (koortjie)
In my sonde was ek dood, op pad na 'n donkere hel; deur Sy liefde leef ek weer, die hemel se poorte staan oop. (koortjie)
Ons leef weer deur die Seun, ons wag op die dag van Sy koms, in 'n flits, blaas die trompet, Christus ons oorwinnaar sal ons weer verhef ! Halleluja, Jesus is Heer !!
|
X |
X |
HEILIG, HEILIG, HEILIG |
Heilig, heilig, heilig Is die Heer God Almagtig Wat was, en is en wat nog kom Heilig, heilig, heilig Is die Heer God Almagtig Wat was, en is en wat nog kom
Waardig, Waardig, Waardig Is die Heer God Almagtig Wat was, en is en wat nog kom Waardig, Waardig, Waardig Is die Heer God Almagtig Wat was, en is en wat nog kom
Ere, ere, ere Aan die Heer God Almagtig Wat was, en is en wat nog kom Ere, ere, ere Aan die Heer God Almagtig Wat was, en is en wat nog kom
Ere, ere, ere Aan die Heer God Almagtig Wat was, en is en wat nog kom
|
X |
X |
HEMEL EN AARD' |
Ons dank die Heer, want Hy is goed, God aller gode, Heer van die heelal, Hy doen wonders en maak die bestaan, Sy lief en goedheid is vir ewig, Sy lief en goedheid is vir ewig.
Hemel en aard', (xx), sterre en see, (xx) die son, maan, dag en nag, Hy heers oor al’s. (xx xx xx xx)
Ons dank U Heer, want U is goed, God aller gode, Heer van die heelal, U doen wonders en maak die bestaan, U lief en goedheid is vir ewig, U lief en goedheid is vir ewig.
Hemel en aard', (xx), sterre en see, (xx) die son, maan, dag en nag, Hy heers oor al’s. (xx xx xx xx) (herhaal tweede vers)
|
X |
X |
HET JY AL GEHOOR…? |
Het jy al gehoor hoe 'n eend die Heer prys? 'n eend die Heer prys, 'n eend die Heer prys? Het jy al gehoor hoe 'n eend die Heer prys? En dit is wat hy se...
Kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak prys die Heer
Katjie (miaau)
Vis (blub)
Klok (dong)
Jy het nou gehoor: hulle pryse die Heer, pryse die Heer, pryse die Heer. Jy het nou gehoor: hulle pryse die Heer, en sing almaal: (dong, blub, miaau, kwaak)
|
X |
X |
HOE HEERLIK IS U PLEK |
Ek sien engele wat opklim en neerdaal op 'n leer van die hemel tot aard'. Boaan staan die Heer, God van Abraham Hy's almagtig.
Hoe heerlik is U plek, o Vader, hoe dierbaar die huis van God. Uself by die deur van die hemel, prys Hom ek is naby, prys Hom ek is hier. Hoe heerlik is U plek, o Heer.
Ek voel seeninge opvaar en neerdaal op die harte en bede van bo. Deur Sy samesyn, soet, kom Sy vreugde. Hy is lieflik ! (koortjie)
Aan die Oudheid van Dae bring ons hulde. Ons prys Hom, want Hy kom dit toe. Ons sing deur die eeue vir ewig: "U is heilig!!" (koortjie 2x)
|
X |
X |
HOOP IS WEER HIER |
Hoop is weer hier want U seun het gekom Ware hoop, perfekte hoop, suiwer hoop In die duisternis, kom Hy weer Ware hoop, perfekte hoop, suiwer hoop
Laat U lig skyn deur ons aan die volk’re Laat U lig skyn deur ons aan die wêreld, want
Hoop is weer hier want U seun het gekom Ware hoop, perfekte hoop, suiwer hoop
2. Vreugde 3. Vrede 4. Liefde
|
X |
X |
HOSANNA (Dis Jesus!) |
Hosanna, hosanna, geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer. Hosanna, hosanna, geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer.
Seun van Dawid, koning van Israel, ons Verlosser, dis Jesus! Jesus!! (koortjie)
Vrede in die hemel, glorie vir die mens, hosanna in die hoogte. Jesus ! (koortjie)
Juig grootliks, hier is die Koning, kijk! Oorwinnaar, dis Jesus! Jesus!! (koortjie in A)
Hosanna, hosanna, geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer. Hosanna, hosanna, geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer.
Geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer, geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer.
|
X |
X |
IN U LIEFLIKE HUIS |
(In the splendor of Your courts) O Heer, ek’s hier, net om U te loof en prys U aangesig te vind aldag net hier in U Huis
Dag en nag, voor U voet" My siel, aan U, O Skepper te wy Met lof en dank in aanbidding voor U Heer.
|
X |
X |
JESUS ALLEEN BEVREDIG |
Jesus alleen bevredig Daar’s geen ander wat ek begeer niemand soeter, niemand groter Jesus alleen bevredig, Jesus alleen voldoen
Net U Heer bevredig Daar’s geen ander wat ek begeer Niemand soeter, Niemand groter Net U Heer bevredig, Net U Heer vol - doen
|
X |
X |
Jesus is die weg |
Jesus is die weg en die waarheid en die lewe. Kom, ons volg Hom!
Jesus is die weg en die waarheid en die lewe. Kom, ons volg Hom!
|
X |
X |
JESUS WAS GEBORE IN BETHLEHEM |
Vêr onder in die land van Judea, o ja Stuur God aan ons die Heiland vir al-mal
Een stêr vir die Heil-ge lig Jesus was gebore in Bethlehem
Twee trotse ouers, Josef en Maria Een stêr vir die Heil-ge lig Jesus was gebore in Bethlehem
Drie wyse mans van die ooste Twee trotse ouers, Josef en Maria Een stêr vir die Heil-ge lig Jesus was gebore in Bethlehem
Vier herders met hul skape Drie wyse mans van die ooste Twee trotse ouers, Josef en Maria Een stêr vir die Heil-ge lig Jesus was gebore in Bethlehem
Duisende engele wat sing "Ere aan God" Vier herders met hul skape Drie wyse mans van die ooste Twee trotse ouers, Josef en Maria Een stêr vir die Heil-ge lig Jesus was gebore in Bethlehem
|
X |
X |
KOM NA MY |
Kom, kom na My toe almal wat vermoeid en belas is . Kom, kom na My toe en Ek gee jou rus. Kom na My, neem My juk, leer van My
Neem, neem My juk op jou want my juk is sag. Neem, neem my juk op jou want my las is lig. Kom na my, neem my juk, leer van my
Leer, leer van My want Ek’s sagmoedig en ned’rig van hart Leer, leer van my, Jy sal rus vind vir jou siel. Kom na My, neem My juk, leer van My Kom na My, neem My juk, leer van My
|
X |
X |
KOM WANDEL IN DIE LIG |
kom wan - del in die lig (kom wan - del in die lig) want Hy is in die lig (want Hy is in die lig) kom wan - del in die lig (kom wan - del in die lig) want Hy is in die lig (want Hy is in die lig) Dan is ons verbind met mekaar Dan is ons verbind met mekaar
God is lig, in Hom is daar geen duister - nis nie God is lig, Hy is lig God is lig, in Hom is daar geen duister - nis nie God is lig, Hy is lig
|
X |
X |
LAAT MY WANDEL |
Laat my wandel in die wee van die Heer, laat my wandel in die wee van die Heer, in die wee van die Heer, ons God vir altyd en altyd.
2. Laat my wandel in die liefde van die Heer 3. Laat my wandel in die waarheid van die Heer 4. Laat my wandel in die lig van die Heer 5. Laat ons wandel in die lig van die Heer
|
X |
X |
LAAT U LIG EN U WAARHEID MY LEI |
Laat U U lig en U waarheid my lei, laat die my bring na U heil'ge berg, na die plek waar U woon, sodat ek kan gaan na die altaar van God, tot God, my jubelende vreugd'.
Ek loof U, (Ek loof U) my Verlosser, (my Verlosser) U's my Sterkte, (Sterkte) my Toevlug, (Toevlug) Hoop en Steun. (Hoop en Steun)
Laat U U lig en U waarheid my lei, en my by U heil’ge grond neerle.
|
X |
X |
MY GOD, MY ROTS |
Die Heer is my rots My sterkte, en my redder, my skild en die horing van my heil, my vesting en my toevlug. (herhaal)
Die Heer is my rots en my sterkte, en my redder, my skild en die horing van my heil, my vesting en my toevlug. (herhaal)
My God, my Rots, my God, my Rots, in U neem ek my toevlug, op U sal ek vertou.
U is my rots My sterkte, en my redder, my skild en die horing van my heil, my vesting en my toevlug.
Die Heer is my lig en my Verlossing. Vir wie sou ek vrees? Die Here beskerm my lewe. Vir wie sou ek bang wees? (herhaal)
My God, my Rots, my God, my Rots, in U neem ek my toevlug, op U sal ek vertou.
U is my lig en my verlossing. Vir wie sou ek vrees? U, Here beskerm my lewe, Vir wie sou ek bang wees? U, Here beskerm my lewe, Vir wie sou ek bang wees?
|
X |
X |
MY SIEL BY U |
O Heer, my hart is nie hoog, en my oe nie trots Ek wandel nie in ding te groot en te wonderbaar. Soos n` gespeende kind by sy moeder So vind my siel rus en vre - de by U So vind my siel rus en vre - de by U
O Heer ek’t honger en dors, ek’s moeg en afgemat Baie myle gereis, moeg geteister deur die storms Soos n` lammetjie verlang na groen weivelde Na aan my Herder wil ek wan - del Na aan my Herder wil ek wan - del
|
X |
X |
NOU, ONS GOD |
Nou, ons God, ons dank U, vir alles wat U doen. U laat altyd U genade sien, U liefde en goedheid en kag.
Ons dank U, dank U, dank U, Heer, ons dank U, dank U, dank U, Heer.
|
X |
X |
O, WAT 'N SKOUSPEL |
O, wat 'n skouspel op Kersmorê, sneeuvlokkies, vars op die grond. O, wat 'n skouspel op Kersmorê, sneeuvlokkies, vars op die grond.
Ons is so gelukkig as dit maar met ons wil bly. O, wat 'n skouspel op Kersmorê, sneeuvlokkies, vars op die grond.
|
X |
X |
ONSE VADER |
Ons Vader wat in die hemel is, geheilig is U naam
U koningkryk kom, U wil geskied In die hemel net soos op aarde
Ons Vader wat in die hemel is, geheilig is U naam
U koningkryk kom, U wil geskied In die hemel net soos op aarde
Gee ons van-dag ons daaglikse brood En vergeef ons ons skulde nes ons ons sluldenaars vergeef en lei ons nie in versoeking maar verlos ons van die bose
Want aan U behoort die koningkryk en die krag en die heerlikheid vir ewig, Amen Want aan U behoort die koningkryk en die krag en die heerlikheid vir ewig, Amen Amen, Amen
|
X |
X |
OPEN DIE DEURE |
Open deure wat U wil oopmaak Sluit die deure wat U wil sluit Maak my sensitief te weet U weg te volg Ek will le-we binne U wil Open deure wat U wil En sluit deure wat U wil sluit Ja open deure wat U wil open En sluit deure wat U wil sluit
U weë is hoër as myne U gedagtes wyser as myn U Mag is so kragtig, rein Dat grense sal ver-dwyn Daar-om bid ek……..
Open deure wat U wil oopmaak Sluit die deure wat U wil sluit Maak my sensitief te weet U weg te volg Ek will le-we binne U wil Open deure wat U wil En sluit deure wat U wil sluit Ja open deure wat U wil open En sluit deure wat U wil sluit
|
X |
X |
PRYS DIE HEER |
Prys die Heer, o my siel, met alles wat in my is. Prys die Heer, o my siel en vergeet nooit van Sy goedheid nie. (herhaal)
Hy gee aan ons daagliks brood, daagliks brood, daagliks brood. Hy gee aan ons daagliks brood, en 'n plek om ons hoof te plaas, en 'n plek om ons hoof the plaas. (koortjie)
Ons het vriende en geliefdes, geliefdes, geliefdes. Ons het vriende en geliefdes om ons bymekar te hou, om ons bymekar te hou. (koortjie)
Genade en liefde, vreugde en vrede, g'nade, liefde, vreugde, vree in u Heer het ons dit al's, in u Heer het ons dit al's (koortjie)
|
X |
X |
SOOS DIE SONSOPKOMS |
U liefde is soos die sonsopkoms U liefde is soos die sonsopkoms U liefde is soos die sonsopkoms Altyd getrou
U vreugde, soos blomme in Lente U vreugde, soos blomme in Lente U vreugde, soos blomme in Lente So genotvol
U vrede, `n skuilplek van die storms U vrede, `n skuilplek van die storms U vrede, `n skuilplek van die storms Veilig en rustig
U liefde is soos die sonsopkoms U vreugde, soos blomme in Lente U vrede, `n skuilplek van die storms En Heer ons is dankbaar (herhaal hierdie vers)
En Heer ons is dankbaar, Heer ons is so dankbaar...
|
X |
X |
STERKE GOD |
Sterke God, heilig is U Naam Woord van God, vol waarheid en guns Hoogste Heer Vir ewig op die troon Sonskyn, skyn U lig oor ons elk - e dag Sterke God, Woord van God, Heilig is U naam
|
X |
X |
U IS MY HERDER |
U is my Herder en ek is U lam, waar U lei sal ek volg. Dankie dat U my liefhet soos ek is, dat U my lei waar ek moet gaan.
Vir altyd en ewig, aan my sy, U is my Meester, Heer, Leidsman. Goedheid en guns, hulle sal my volg, beide, my lewe lank. (herhaal van begin)
|
X |
X |
WAG OP DIE HEER |
Wag op die Heer, ja, wag op die Heer Wees stil en weet dat Hy is God Wag op die Heer, ja, wag op die Heer Wees stil en weet dat Hy is God
Vertrou op Sy woord ja, vertrou op Sy woord Hy’s onveranderd, Sy belofte, veilig Vertrou op Sy Woord, ja, vertrou op Sy Woord Sy waarheid is vir ewig, Sy belofte, veilig
(herhaal eerste vers)
Wees stil en weet dat Hy is God
|
X |
X |
|