Instagram
English
A A A A A

Handelinge 24

16
Daarom doen ek ook my uiterste bes om altyd ’n skoon gewete voor God en die mense te hê.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Daarom probeer ek altyd baie hard om so te lewe dat ek kan weet en kan glo dat ek alles reg doen, soos God wil hê ek moet doen en soos mense wil hê ek moet doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Ek probeer ook nie om ander mense aanstoot te gee deur wat ek sê en doen nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Daarom doen ek ook my uiterste bes om altyd 'n skoon gewete voor God en die mense te hê.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Daarom oefen ek my ook om altyd voor God en die mense 'n rein gewete te hê.
Afrikaanse Bybel 1933/1953