6 |
Die Here laat doodgaan en laat lewe; Hy bring sommige na die graf, maar wek ander weer op. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Die Here maak dood en Hy laat mense weer lewe, Hy laat mense afgaan na die doderyk en Hy laat mense opkom uit die doderyk. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Die Here maak dood en Hy maak lewendig. Hy laat mense afgaan in die graf en Hy laat mense daaruit opstaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
“Die Here maak dood en Hy maak lewend, Hy laat afdaal na die doderyk toe en Hy laat daaruit opkom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Die HERE maak dood en maak lewend; Hy laat neerdaal in die doderyk en laat daaruit opkom. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|