34 |
Om te bevestig dat wat Ek sê, bewaarheid sal word, sal jou twee seuns, Hofni en Pinehas, op dieselfde dag sterf. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
34 |
Jy sal sien dat dit gebeur. Jou twee seuns Hofni en Pinehas sal altwee op een dag sterf. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
34 |
En hier is die bewys daarvan: jou twee seuns Hofni en Pinehas sal al twee op een dag doodgaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
34 |
En wat met jou twee seuns Hofni en Pinehas sal gebeur, sal vir jou die teken wees: op dieselfde dag sal hulle albei sterf. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
34 |
En dit sal vir jou die teken wees wat oor jou twee seuns, oor Hofni en P¡nehas, sal kom: Op een dag sal hulle altwee sterwe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|