13 |
Die gebruik van die priesters was dat wanneer iemand ’n offer bring, die dienaar van die priesters met ’n drietandvurk kom sodra die vleis kook |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Al die mense wat kom offer het, het altyd ook vir die priesters vleis gegee. Wanneer iemand klaar 'n ete-offer gebring het, dan het hy die vleis gaargemaak. Dan het die priester se slaaf gekom en hy het 'n drietand-vurk in sy hand gehad. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Priesters het ’n sekere reg gehad wanneer iemand geoffer het. Terwyl die offervleis gekook word, kom die leerlingpriester met ’n drietandvurk |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Die reg van die priesters teenoor die volk was so: elke keer wanneer iemand 'n offer bring, kom die priester se slaaf met 'n drietandvurk in sy hand, en wanneer die vleis kook, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Die handelwyse van die priesters teenoor die volk was so: As iemand 'n offer slag, dan kom die dienaar van die priester, net soos die vleis kook, met die drietand-vurk in sy hand, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|