11 |
Daarna het Elkana en Hanna sonder Samuel teruggegaan na Rama toe. Die seun het die Here onder toesig van die priester Eli gedien. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Elkana het teruggegaan na sy huis in Rama, maar sy seun Samuel het by die priester Eli gebly om vir die Here te werk. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Elkana het teruggegaan na sy huis in Rama, maar die seuntjie, Samuel, het agtergebly en onder toesig van Eli in die tempel gehelp. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
Daarna het Elkana na sy huis toe gegaan in Rama, terwyl die seun Samuel die Here bly dien het onder toesig van die priester Eli. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
Daarna het Âlkana na sy huis, na Rama, gegaan, terwyl die seun by die priester Eli die HERE bly dien het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|