23 |
Hulle het hom daar gekry en vorentoe laat kom. Hy was van sy skouers af ’n kop langer as enigiemand anders. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
23 |
Hulle het toe gehardloop en vir Saul uitgebring. Toe hy tussen die mense staan, was hy 'n kop langer as al die ander mense. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
23 |
Hulle het hom gou daar gaan haal, en toe hy tussen die ander mense staan, was hy ’n kop langer as hulle. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
23 |
Hulle het gehardloop en hom daarvandaan gebring en hom tussen die volk laat staan. Hy was 'n kop langer as enige van sy volksgenote. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
23 |
Daarop het hulle geloop en hom daarvandaan gebring; en toe hy tussen die mense gaan staan, was hy van sy skouers af boontoe hoër as die hele volk. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|