7 |
Toe die Israeliete vanweë die Midianiete so by die Here begin soebat om hulle te help, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Toe hulle dit gedoen het, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
Toe hulle by die Here hulp teen die Midianiete soek, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Toe hulle tot die Here roep om hulp teen die Midianiete, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
En toe die kinders van Israel die HERE aanroep vanweë die Midianiete, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|