40 |
God het dit daardie nag net so laat gebeur. Die wol was droog, maar die grond rondom was vol dou. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
40 |
God het dit daardie nag so gedoen. Die wol was droog, en daar was dou op die grond. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
40 |
Daardie nag het God gedoen wat Gideon gevra het. Die volgende môre was die mat kurkdroog, maar die grond was nat gedou. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
40 |
Daardie nag het God dit so laat gebeur: net die wol was droog en oral op die grond was daar dou. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
40 |
En die HERE het daardie nag so gedoen: op die vlies alleen was dit droog, maar oral op die grond was daar dou. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|