37 |
Ek sal vannag ’n stuk wol op die dorsvloer los. As daar dou op die wol kom, maar die grond rondom bly droog, sal ek weet dat U my wil gebruik om die Israeliete te bevry.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
37 |
Ek sal 'n skaap se wol oopgooi op die dorsvloer. As daar net op die wol dou is en die grond is droog, dan sal ek weet U wil my gebruik om die Israeliete te red, soos U gesê het.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
37 |
*** |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
37 |
*** |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
37 |
ek sal die wolvlies op die dorsvloer neerlê: as daar net op die vlies dou is, terwyl die grond oral droog is, dan sal ek weet dat U deur my hand Israel wil verlos soos U gespreek het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|