30 |
Moab is daardie dag aan Israel onderwerp. Daar was 80 jaar lank vrede in die land. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
30 |
Die Israeliete was van daardie dag af 'n sterker volk as die Moabiete. Daar was 80 jaar lank vrede in die land. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
30 |
Israel het Moab daardie dag onderwerp. Daarna was daar 80 jaar lank vrede in die land. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
30 |
Moab is daardie dag deur Israel onderwerp, en daar was tagtig jaar lank vrede in die land. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
30 |
So moes Moab dan die dag buig onder die hand van Israel; en die land het tagtig jaar lank gerus. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|