15 |
Die volk het Benjamin jammer gekry omdat die Here hierdie oop kol tussen die stamme van Israel gelaat het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
en die Israeliete was jammer oor die Benjamin-stam, want die Here het een stam weggevat uit die volk Israel. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Die volk het vir Benjamin jammer gekry, want die Here het die eenheid onder die stamme van Israel verbreek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Die volk het vir Benjamin jammer gekry, want die Here het 'n stuk uit die stamme van Israel uitgeskeur. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
En die volk het Benjamin jammer gekry, omdat die HERE 'n skeuring gemaak het onder die stamme van Israel. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|