25 |
Die Gees van die Here het in Magane-Dan, tussen Sora en Estaol, in hom begin werk. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
Die Gees van die Here het in Simson begin werk toe hy in Magane-Dan was, tussen Sora en Estaol. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
Die Gees van die Here het in hom begin werk in die omgewing van Magane-Dan, tussen Sora en Estaol. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
die Gees van die Here het hom in Magane-Dan, tussen Sora en Estaol, begin lei. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
En die Gees van die HERE het hom begin drywe in die laer van Dan tussen Sorea en Est ol. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|