24 |
Die vrou het ’n seun in die wêreld gebring. Sy het hom Simson genoem. Die seun het grootgeword en die Here het hom geseën. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Die vrou het 'n seun gekry en sy het hom Simson genoem. Hy het grootgeword en die Here het hom geseën. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Toe haar seun gebore is, het sy hom Simson genoem. Die kind het ouer geword en die Here het hom geseën. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Die vrou het 'n seun in die wêreld gebring en sy het hom Simson genoem. Die kind het groot geword en die Here het hom geseën: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
En die vrou het 'n seun gebaar en hom Simson genoem; en die kind het groot geword, en die HERE het hom geseën. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|