12 |
Toe Elon uit Sebulon sterf, is hy begrawe in Ajalon in die Sebulongebied. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Elon het gesterf, en sy mense het hom begrawe in die stad Ajalon in die land Sebulon. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Na sy dood is Elon in Ajalon in die gebied van Sebulon begrawe. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
Elon uit Sebulon het gesterf, en hy is begrawe in Ajalon in die Sebulongebied. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
En Elon, die Sebuloniet, het gesterwe en is begrawe in Ajalon, in die land S,bulon. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|