17 |
Die Israeliete het dadelik vertrek om ondersoek in te stel. Hulle het op die derde dag by die stede van die Gibeoniete aangekom. Die stede was Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Toe die Israeliete verder gaan, het hulle op die derde dag by die stede van die Gibeon-mense gekom. Die stede was Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Die Israeliete is onmiddellik daar weg om te gaan ondersoek instel. Na drie dae het hulle by die stede van die Gibeoniete aangekom: Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Die Israeliete het dadelik vertrek en op die derde dag by die stede van die Gibeoniete aangekom. Die stede was Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Die kinders van Israel het naamlik weggetrek en op die derde dag by hulle stede gekom; en hulle stede was: G¡beon en Kef¡ra en B,ërot en Kirjat-Je rim. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|