11 |
“Konsentreer daarop om die Here julle God lief te hê. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Maar julle moet baie versigtig wees, julle moet lief wees vir julle God die Here. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
“Ter wille van julleself moet julle die Here julle God liefhê. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om die HERE julle God lief te hê; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|