12 |
het hulle by Silo saamgetrek om oorlog teen die twee en ’n half stamme te gaan maak. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Toe die Israeliete dit hoor, het die hele volksvergadering in Silo bymekaargekom om oorlog te gaan maak teen die twee en 'n halwe stamme. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
het hulle almal by Silo bymekaargekom en gereedgemaak om teen hulle broers aan die oostekant te gaan oorlog maak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
Toe het die hele Israelitiese volksvergadering in Silo bymekaargekom, gereed om oorlog te maak teen die twee stamme en die halwe stam. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
toe die kinders van Israel dit hoor, het die hele vergadering van die kinders van Israel bymekaargekom in Silo om op kommando teen hulle op te trek. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|