8 |
Hulle het ook die klein dorpies rondom hierdie dorpe gekry, tot so ver suid as Baälat-Beër (Rama in die Negevwoestyn). Dit is die grond van die families van die stam Simeon. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
en ook nog al die dorpies naby die stede tot by die stede Baälat-Beër en Rama in die Suid-land. Dit was die stede van die families in die Simeon-stam. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
en ook nog al die kleiner dorpe in die omgewing van dié stede tot by Baälat-Beër en Rama in die suide. Dit was die eiendom van die families in die stam van Simeon. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
en ook nog al die buiteposte in die omgewing van dié stede tot by Baälat-Beër en Rama in die Suidland. Dit was die eiendom van die families in die stam Simeon. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
en al die dorpe wat rondom hierdie stede was, tot by B älat-Beër, die Rama van die Suidland. Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van S¡meon volgens hulle geslagte. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|