33 |
Hulle grens begin by Gelef, by die groot boom by Saänannim, en loop dan oor Adami-Nekeb, Jabneël, Lakkum en tot by die Jordaanrivier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
33 |
Die grens van hulle grond begin by die stad Gelef, by die groot boom by die stad Saänannim, en dit gaan verby die stede Adami-Nekeb en Jabneël tot by die stad Lakkum, en dan tot teen die Jordaan-rivier. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
33 |
Hulle grens begin by Gelef, by die groot eikeboom in Saänannim, en loop oor Adami-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, tot waar dit doodloop teen die Jordaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
33 |
Hulle grens begin by Gelef, by die groot boom in Saänannim, en loop oor Adami-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, en loop dan dood teen die Jordaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
33 |
en hulle lyn was van Helef, van die eikeboom by Sa„n nnim af, en Ad mi-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, en dit loop dood by die Jordaan; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|