18 |
Dit loop dan noord van die skuinste bo die Jordaanvallei af na die Jordaanvallei, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Dan gaan die grens noord tot teen die Jordaan-vallei en dan af in die vallei. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Dan loop die grens noord van die hang wat oor die Jordaanvallei uitkyk verby en dan af in die Jordaanvallei, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Dan loop dit noord van die hang regoor die Jordaanvallei verby en af na die Jordaanvallei toe, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
dan gaan dit oor na die hang teenoor die Araba in noordelike rigting en loop af na die Araba; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|