32 |
Dit is dan die gebiede wat Moses toegeken het toe hulle in die Moabsvlakte aan die oorkant van die Jordaan, oos van Jerigo, was. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
32 |
Dit is die land wat Moses vir die stamme oos van die Jordaan-rivier gegee het. Hy het dit gedoen in die Moab-vlakte naby die stad Jerigo. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
32 |
Dit is hoe Moses die gebied aan die oostekant van die Jordaan, oos van Jerigo, verdeel het terwyl hulle op die vlakte van Moab gekamp het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
32 |
Dit is dan die gebied wat Moses toegeken het in die Moabsvlakte oorkant die Jordaan, regoor Jerigo, aan die oostekant. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
32 |
Dit is wat Moses as erfenis uitgedeel het in die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van J,rigo teen die ooste; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|