16 |
Van Aroër af op die oewer van die Arnonrivier, van die stad teen die rivier, die hele vlakte tot by Madeba, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Hulle grond was die land van die stad Aroër langs die Arnon-vallei en van die stad wat binne-in die vallei is, die hele Hoëveld by die stad Medeba, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
van Aroër, die stad in die middel van die vallei op die oewer van die Arnonrivier, af tot by die platorand van Medeba. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
van Aroër af op die oewer van die Arnonrivier, van die stad af aan die rivier, die hele hoogvlakte tot by Medeba, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
sodat hulle die grondgebied ontvang het: van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, die stad in die middel van die dal, en die hele gelykveld tot by M,deba; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|