13 |
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka uitgedryf nie. Hulle bly nou nog saam met die Israeliete. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Maar die Israeliete het nie die mense van Gesur en Maäka weggejaag nie, hulle het aangehou om tussen die Israeliete te woon, en hulle is nou nog daar. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka uit die gebied uit verdryf nie, en daarom het hulle saam met hulle daar gebly. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka verdryf nie, en hulle woon nou nog tussen die Israeliete. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Maar die kinders van Israel het die Gesuriete en Ma„gatiete nie verdrywe nie, sodat Gesur en Maägat onder Israel gewoon het tot vandag toe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|