9 |
Josua het gemaak soos die Here gesê het en hulle perde se hakskeensenings afgesny en hulle strydwaens verbrand. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Josua het met die vyande gedoen soos die Here vir hom gesê het. Hy het hulle perde se hakskene gesny en hy het hulle oorlogkarre verbrand. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Josua het gedoen wat die Here gesê het hy moet doen: hy het hulle perde se hakskeensenings afgesny en hulle strydwaens verbrand. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Josua het met hulle gedoen soos die Here vir hom gesê het: hy het hulle perde se hakskeensenings afgesny en hulle strydwaens verbrand. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
En Josua het met hulle gedoen soos die HERE aan hom gesê het: hulle perde se hakskeensenings het hy afgesny en hulle strydwaens met vuur verbrand. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|