29 |
Dit is u volk, u eiendom, wat U uit Egipte gebring het deur u groot mag en wonderlike krag.’” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
29 |
Maar hierdie volk is ú volk, hulle behoort aan U, en U het hulle uitgebring met u groot krag.’ ” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
29 |
Here, Israel is u eiendom. U het hulle met u groot krag uit Egipte gaan haal. Daarom, Here, moet hulle tog nie nou verwoes nie.’” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
29 |
Hulle is tog u volk, u eiendom wat U deur u groot mag en met kragtige dade laat wegtrek het!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
29 |
Hulle is tog u volk en u erfdeel wat U deur u grote krag en u uitgestrekte arm uitgelei het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|