13 |
Wees versigtig om nie julle brandoffers sommer op enige plek te offer nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
“Julle moet versigtig wees dat julle nie julle brand-offers bring op enige plek wat julle sien nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
“Julle moenie meer by enige plek waarvan julle hou, gaan offer nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
“Moenie julle brandoffers sommer op enige plek offer wat vir julle goed lyk nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Neem jou in ag dat jy jou brandoffers nie bring op elke plek wat jy sien nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|