27 |
Julle sal geseën word as julle die gebooie gehoorsaam wat die Here julle God vandag vir julle gee. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
27 |
Hy sal julle seën as julle gehoorsaam is aan die wette wat ek vandag vir julle gee |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
27 |
Indien julle al die gebooie van die Here gehoorsaam wat ek julle vandag hier gee, sal dit met julle sommer baie goed gaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
27 |
die seën sal kom as julle die gebooie van die Here julle God gehoorsaam, wat ek julle vandag gee; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
27 |
die seën as julle luister na die gebooie van die HERE julle God wat ek julle vandag beveel; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|