9 |
Die Jode het ook gepraat en bevestig dat dit is soos Tertullus sê. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Die ander Jode wat daar was, het gesê dat Tertullus die waarheid praat. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
“Ja, ja, dit is waar,” het al die ander Joodse afgevaardigdes opgewonde uitgeroep. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Hiermee het die Jode saamgestem en hulle het bevestig dat dit so is. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
En die Jode het ook saamgestem en gesê dat dit so was. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|