13 |
Dit waarvan hulle my nou beskuldig, kan hulle ook nie vir u bewys nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Hulle sê nou dinge teen my, maar hulle kan dit nie bewys nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Ek sê weer: nie een van die beskuldigings wat hierdie mense teen my ingebring het, kan bewys word nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Die beskuldigings wat hulle nou teen my inbring, kan hulle ook nie vir u bewys nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
En hulle kan ook die dinge waarvan hulle my nou beskuldig, nie bewys nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|