Instagram
English
A A A A A

Markus 15

8
Die skare het oproerig geword en van Pilatus begin eis om soos gewoonlik ’n gevangene vry te laat.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
'n Groot klomp mense het na Pilatus toe gegaan en hulle het vir hom gevra om weer iemand uit die tronk te laat kom, soos hy altyd gedoen het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Die bende het amok gemaak, die mense opgestook en selfs moord gepleeg. Die mense kom vra toe vir Pilatus wanneer hy dan soos gewoonlik ’n gevangene gaan vrylaat.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Daar het toe juis 'n klomp mense gekom en Pilatus gevra om vir hulle te doen wat hulle van hom gewoond was.
Afrikaanse Bybel 1983

8
En die skare het geskreeu en begin vra dat hy vir hulle sou doen soos altyd.
Afrikaanse Bybel 1933/1953