5 |
Jy was soos ’n groot skip, gebou van sipresse uit Senir. ’n Seder van die Libanon is gebruik vir jou mas. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
Hulle het jou twee kante gemaak van sipreshout van die land Senir, hulle het 'n sederboom op die Libanon-berg gaan haal om vir jou 'n maspaal te maak, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
Jy was soos ’n groot skip wat van die beste hout gebou was. Hulle het ’n sederboom van Libanon, my berg, gebruik om vir jou ’n mas te maak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
Hulle het jou twee kante gebou van sipresse uit Senir en sederhout uit Libanon gebruik vir jou mas. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
Van sipresse uit Senir het hulle vir jou al die plankwerk gebou; 'n seder uit L¡banon het hulle geneem om op jou 'n mas te maak. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|