4 |
Jy het jou grense uitgebrei oor die see. Bouers het jou ’n mooi skip gemaak. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Jy regeer tot ver op die diep see, en die mense wat jou gebou het, het jou soos 'n mooi skip gemaak, so mooi soos die mooiste skip. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Jy het gedink jou grense strek selfs oor die see. Jy het jouself gesien soos ’n groot, sterk skip wat op die see vaar. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Jou magsgebied strek tot oor die diepsee, en dié wat jou gebou het, het jou 'n mooi skip gemaak. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
In die hart van die seë is jou gebied; jou boumeesters het jou skoonheid volkome gemaak. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|