29 |
Die roeiers spring van die skip af, matrose en seemanne staan langs die kus. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
29 |
Al die manne wat roei, het afgeklim van hulle skepe, en die matrose het op die land gaan staan. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
29 |
Die mense wat op jou skepe geroei het, het oorboord gespring, so groot het hulle geskrik. Die soldate en die matrose het op die kaai gaan staan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
29 |
al die roeiers het hulle skepe verlaat; die seemanne, al die matrose, het op land gaan staan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
29 |
En almal wat die roeispaan hanteer, sal van hulle skepe afklim; die seevaarders, al die stuurmanne van die see, sal op die land gaan staan. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|