11 |
Hierdie seun doen al die bose dinge wat sy pa nooit sou doen nie: “Hy aanbid afgode op die berge en slaap by ander se vroue. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Die pa het nie een van hierdie dinge gedoen nie, maar die seun eet offer-etes op die berge, of hy maak iemand anders se vrou onrein, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Hierdie seun doen al die slegte dinge wat sy pa nooit sou droom om te doen nie. Hy aanbid afgode en slaap by ’n ander man se vrou. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
terwyl die pa dit nie gedoen het nie. As die seun aan die offermaaltye op die berge deelneem, 'n ander se vrou onteer, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
terwyl hy self dit alles nie gedoen het nie -- as hy ook eet op die berge en die vrou van sy naaste verontreinig, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|