9 |
Behoort Ek hulle nie daaroor te straf nie?” vra die Here. “Behoort Ek My nie op ’n nasie soos hierdie te wreek nie?” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Daarom moet Ek hulle straf, dit is reg dat Ek hierdie volk straf.” Dit het die Here gesê. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Behoort Ek hulle nie oor hierdie manier van dink en doen te straf nie?” vra die Here. “Ja, Ek sal wraak neem op hierdie nasie.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Sou Ek nie hieroor rekenskap van hulle eis nie? sê die Here. Sou Ek My nie wreek op so 'n nasie nie? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Sou Ek hieroor aan hulle geen besoeking doen nie? spreek die HERE. Of sou my siel hom nie wreek op 'n nasie soos hierdie een nie? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|