9 |
As Moab net vlerke gehad het sodat sy kon wegvlieg! Moab se dorpe sal almal verwoes word, sodat niemand meer daarin woon nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Die mense van Moab moet vlug, ja, hulle moet gaan, dit is seker. Die stede van Moab sal leeg word, niemand sal daar woon nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
As Moab vlerke gehad het, sou sy weggevlieg het. Moab se stede is almal verwoes, daar is nie meer mense wat daarin bly nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Laat Moab vlug, want die land lê in puin. Sy stede lê verlate, sonder inwoners. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Gee vlerke aan Moab, want hy sal moet wegvlieg; en sy stede sal 'n woesteny word, sonder dat daar iemand in woon. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|