31 |
Daarom huil Ek oor Moab. Ek treur oor die mense van Kir-Geres. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
31 |
Daarom sal Ek huil oor die Moabiete, Ek sal skree oor al die Moabiete en Ek sal vra dat iemand hulle moet help, Ek sal sug oor die mense van die stad Kir-Geres. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
31 |
Daarom huil Ek oor Moab. Ek treur oor die mense van Kir-Geres. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
31 |
Daarom huil Ek oor Moab, kla Ek oor die hele Moab, en kerm die mense oor die manne van Kir-Geres. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
31 |
Daarom sal ek oor Moab huil, ja, oor die hele Moab dit uitskreeu; oor die manne van Kir-Heres sug hulle. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|