24 |
Jeremia het vir al die mense, die vroue ingesluit, gesê: “Luister na die boodskap van die Here, julle wat in Egipte woon. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Jeremia het vir al die Judeërs gesê, ook vir die vroue: “Judeërs, julle almal wat in die land Egipte is, julle moet hoor wat die Here sê: |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Jeremia het vir al die mense, die vroue ingesluit, gesê: “Luister na wat ek van die Here af vir julle wat in Egipte bly, gekry het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Jeremia het verder vir al die mense, ook vir al die vrouens, gesê: Hoor die woord van die Here, alle Judeërs in Egipte! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
Verder het Jeremia aan die hele volk en al die vroue gesê: Hoor die woord van die HERE, o hele Juda wat in Egipteland is! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|