20 |
Dit sal met hulle kinders goed gaan, soos vroeër. Ek sal hulle weer as ’n volk voor My vestig. As iemand sou waag om hulle te onderdruk, sal Ek hulle straf. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Die mense van Jerusalem sal wees soos hulle voorheen was, hulle almal saam sal My dien, en Ek sal almal straf wat vir hulle verdruk. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Dit sal met hulle kinders goed gaan soos vroeër. Ek sal weer sorg dat hulle my volk is. As iemand dit sou waag om hulle te onderdruk, sal Ek hulle straf. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Sy kinders sal weer soos tevore wees, die gemeente in hom sal 'n blywende plek hê in my teenwoordigheid. Ek sal almal straf wat hom verdruk. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
En sy seuns sal wees soos in die voortyd, en sy vergadering sal voor my aangesig bestendig wees; en Ek sal besoeking doen oor al sy verdrukkers. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|