1 |
Die Here het nog ’n boodskap vir Jeremia gegee. Hy het gesê: |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
1 |
Jeremia het gehoor die Here praat met hom. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
1 |
Die Here het nog ’n boodskap vir Jeremia gegee. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
1 |
Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
1 |
Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|