36 |
Hoor hoe huil die herders en kla die leiers van die kudde. Die Here het hulle weivelde verwoes. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
36 |
Luister hoe skree die herders, hulle vra iemand moet hulle help. Luister hoe huil die leiers, want die Here verwoes hulle lande. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
36 |
Hoor hoe huil en kla die leiers van die mense. Die Here het hulle vreedsame land verwoes. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
36 |
Luister hoe skreeu die herders, hoe huil die leiers van die kudde, want die Here vernietig hulle weiveld. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
36 |
Hoor! Geskreeu van die herders en gehuil van die maghebbers van die kudde, omdat die HERE hulle kudde verwoes. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|