25 |
In die Here sal die nageslagte van Israel geregverdig wees en in Hom roem. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
Maar die hele nageslag van Israel sal aan die Here behoort. Hulle sal wees soos Hy wil hê hulle moet wees, en hulle sal bly wees daaroor.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
Die Here sal die nageslag van Israel bevry. Hulle sal lofliedere vir Hom sing. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
Maar al die nakomelinge van Israel sal gered word omdat hulle aan die Here behoort, en hulle sal in Hom roem. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
In die HERE sal geregverdig word en hulle beroem die hele geslag van Israel. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|