16 |
Mense wat afgodsbeelde maak, sal verneder word en in die skande kom. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Die mense wat beelde van gode gemaak het, is teleurgesteld, hulle voel verneder en skaam. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Dié wat afgode maak, kom in die verleentheid. Hulle bring skande oor hulleself. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Dié wat afgode maak, staan almal verleë, teleurgestel in hulle verwagting, hulle kom bedroë daarvan af. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Hulle het beskaamd gestaan en ook in die skande gekom, hulle almal; hulle het tesame met skande heengegaan -- die wat afgode maak. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|