15 |
Waarlik, U is ’n God wat Uself verberg, God en Redder van Israel! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Niemand sien U nie, o God, maar U is die God van Israel, U red vir Israel. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Al is U nie ’n God wat ’n mens kan sien nie, is U Israel se God wat sy mense red. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
U is die God wat U verborge hou, die God van Israel, die Redder! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
Waarlik, U is 'n God wat U verborge hou, die God van Israel, die Heiland. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|