3 |
Soos rooi, gevlegte lint is jou lippe, pragtig is jou mond. Soos lieflike, geurige granate is jou wange onder jou sluier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Jou lippe is soos bloedrooi lint, jou mond is mooi, jou wange is soos stukke granaat agter jou sluier. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Jou lippe is soos ’n purper lint en hoe mooi is jou mond tog nie. Jou wange agter die sluier gloei soos twee granate. Dit is mooi en aanloklik. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Jou lippe is soos skarlakenrooi lint, jou mond bekoor my. Die versiersels op jou voorkop is soos granaatpitte agter jou sluier. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
U lippe is soos 'n skarlaken band, en u mond is lieflik. U slape is soos 'n granaatskyf deur u sluier heen. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|