9 |
Watter voordeel is daar vir die een wat iets doen wat hom vermoei? |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Wat help dit vir 'n mens dat hy hard gewerk het? Niks. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Watter voordeel kry ’n mens dan op die ou end uit al sy harde werk? |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Wat kry die mens vir die werk waarmee hy hom vermoei? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Watter voordeel het hy wat werk, daardeur dat hy hom vermoei? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|